top of page

'n Ontleding van ekonomiese groei

Jan 14
15 min read

Updated: 20 hours ago

In die 1960's en 70's het die land se ekonomie met 'n jaarlikse gemiddelde van 4,4% gegroei; in vergelyking met 'n wêreldgemiddelde van 4,5%. Ek klassifiseer dit as die tydperk voor die groot anti-apartheidsanksies en isolasie van die land begin het. Daar was sanksies, en daar was ekonomiese isolasie, wat 'n negatiewe impak op die land se groeivooruitsigte gehad het, maar dit was nie so oorweldigend soos in die 1980's nie.

Die jare 1962 tot 1967 was veral goeie jare vir ekonomiese groei in Suid-Afrika. Gedurende hierdie tydperk het die land se groeikoers beide die wêreld se mediaan en gemiddelde, sowel as die mediaan en gemiddelde oor die assesseringsperiode, oorskry.

Want to read more?

Subscribe to fminnaar.com to keep reading this exclusive post.

Frans Minnaar © Copyright. 2026-2028. All rights reserved.

Accept the Terms of Use of this website before continue using it. If you don't agree to these terms, please leave without further use.

Read the Privacy Policy for this website, setting out how your private information will be protected when using the site.

bottom of page